HARDEHOUT

Slegs droë dooie swarthaakbome in die Kalahari word met die hand gesaag voordat die hout na ons industriële houtaanleg in Douglas, Noord Kaap gebring word, om in die regte groote gesny, verpak en versend te word.

Swarthaak is ‘n harde-hout, met die swart pit in die middel van die stomp wat veroorsaak dat die kole langer brand en ‘n gepasde braai temperatuur hou. Swarthaak steek ook makliker aan die brand, met minder rook as ander hout soos kameeldoring, sekelbos en ander houtsoorte.

(For wholesale information on Field tot Fork Hardehout, contact karla@veldtotvurk.co.za)